Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Annex

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterland Annex is 'n kothuis aan die rand van Sutherland en is ideaal vir 2 mense.

Die knus kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is ook toegerus met 'n muurverwarmer, 'n yskassie, asook 'n TV.

Privaat braaigeriewe word voorsien en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Sterrekykgeleenthede word byna elke aand tussen 20:00 en 22:00 deur Jurg aangebied, maar bespreking is noodsaaklik. ’n Kort lesing word gegee, waarna Jurg gaste na die 6 x 11-duim teleskope neem. Besoekers kan ook 'n toer deur die NG Kerk, die NP van Wyk Louw-museum maak, die sterrewaghuis besoek om die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond te besigtig, of die skilderagtige Oubergpas ry. Daar is ook fossieluitstallings en staproetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassend. Aangename verblyf. Netjies. Goeie ligging. Selfhelp inteken goed en maklik. Sal graag weer daar tuis wil gaan.
Feb 2025
Dewald N
Saam met lewensmaat
5.0
Would recommend any time. Really value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Margaret D
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay in Sutherland. The SAAO and the stars are amazing! Sterland Annex is perfect for an overnight stay. The space is ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Engela S
Saam met lewensmaat
4.8
Oulik ingerig. Ja. Gerieflik vir kort verblyf.
Des 2024
Esmari A
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi onder die sterre en stil. Heerlik! Die mense is baie vriendelik! Heerlike kos by Blues Baelr en vriendelike mense! Oom Jurg se sterrekyk is 'n mo...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 211

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland Annex het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZTRlMDAwLTNjOTQtNDJjMC04M2E1LTQ5NTdmZDgzYzNhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Plein Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.397617872319 20.657372094756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang