Steenbras Self-catering Accommodation
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Steenbras Self-catering Accommodation skuil in die gewilde vakansiedorp Hentiesbaai, in die Erongo-streek van Namibië. Die eiendom is binne 500 m van die seefront af en naby die middedorp se geriewe en besienswaardighede.
Steenbras Selfsorg Akkommodasie bestaan uit 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel met gemaklike Corricraft-beddens. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Elkeen van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 net-kind-matrasse beskikbaar vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die ruim, oop konsep-leefarea vloei naatloos in 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Boonop bevat die eenheid gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n alarmstelsel, 'n muurkluis vir jou waardevolle besittings, asook veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel.
Die eenheid het 'n omheinde tuin met 'n braai-area; Goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien dit gereël word.
Die gastehuis is naby restaurante, winkels en die strand en is sowat 70 km vanaf Swakopmund en 112 km vanaf Walvisbaai Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Steenbras Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang