Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Steenbokkie Gastehuis is 'n ruim vakansiehuis vir tot 8 mense in die Langebaan Country Estate.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers met storte, 'n kombuis en 'n groot onthaalarea. 2 van die slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en het elk 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, en die ander 2 kamers is ingerig met 2 driekwartbeddens.

Die huis het 'n kombuisie op die onderste verdieping wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n etenstafel. Die onthaalarea op die eerste verdieping het 'n oopplan-kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Yskas, 'n stoof en 'n oond is beskikbaar. Die vermaakarea is toegerus met 'n TV, 'n knus sitarea en 'n binnebraai-area. Daar is Apple TV en gaste kan met hul eie rekeninge aanmeld. Daar is ook 'n DStv-dekodeerder, bring net jou eie slimkaart saam.

Die verblyf het streng reëls wat rook binne die huis verbied.

Die eerste verdieping maak oop op 'n balkon met uitsigte oor die omgewing.

Steenbokkie Gastehuis is 3 km vanaf die strand geleë vir wind- en vlieërbranderry, kajakvaart en visvang. Besoekers kan 'n potjie gholf speel, perdry of bergfietsry en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbokkie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f72363e1cb1da88f17b1beb410e3f136c558e16a37e537fcdd741998e8a5ea8c950d3319e30e44527360896dc59164b6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 619 De La Haye Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.078701580636 18.058039096295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang