Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Selfsorg Eenheid

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, dit was baie netjies en rustig gewees. Daar is net 1 ding waarna die eenaar moet kyk: die bed teen die muur van die badkamer se matras is baie skeef afgelê, dit is nogal ongemaklik om te slaap as jy heeltyd na die 1 kant toe rol en nie reguit lê nie. Verder was dit baie lekker en enige tyd sal ek weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni-mari E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon netjies, lekker area! Baie dankie dat ons in julle plekkie kon oorbly! Dit was skoon en netjies, maklik gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf by Steenbok Self Catering Unit! . Ek het 'n wonderlike verblyf gehad by Steenbok Self Catering Unit! Die plek is pragtig skoon, smaakvol versier en perfek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om dit gerieflik te maak – sy het selfs koffie, tee en beskuit voorsien, wat 'n baie mooi en persoonlike gebaar was. Elke toestel voel splinternuut, die kamer is stylvol en netjies en die badkamer is baie gemaklik en absoluut skoon. Dit was maklik om die plek te kry, en die self-check-in proses was vinnig en gerieflik. Die kommunikasie was uitstekend – sy was altyd beskikbaar en het duidelike aanwysings gegee. Ek sal definitief weer hier bespreek wanneer ek vir werk moet reis! Baie dankie vir 'n heerlike en sorgvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag
4.2
Feb 2025

Goeie woonbuurt en rustig. Was netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Steenbok Avenue, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcaa04877fa7d8dc4a16217f04ac738aedd27c4ec32c538fce4ef0b4aa99fed44773b1475829703f293e1a26c4cb2e5c09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Steenbok Avenue Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.447810938758 21.267302876274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang