Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Plein

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil woonbuurt geleë en bied professionele, bekostigbare, gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid vir gesinne, vriende en besoekers, of dit nou vir 'n sakereis of 'n oornagverblyf is. Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf word gebied in 6 unieke en pragtig versierde kamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamer. Dit sluit in Moroccan Dreams, Fresh Breath, Urban Lady, Early Sunshine, The Greenery en South African Retro. Ander geriewe wat gevind kan word, sluit 'n plasma-TV, gratis WiFi, Netflix, Youtube, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ander geriewe wat aangebied word, sluit onderdakparkeerplek met afstandbeheerde toegang, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad in.

Die Kombuis Online bied verskeie ligte etes en verskeie drankies en verversings.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die plaaslike Medi Clinic, winkelsentrums, sportaktiwiteite, Peter Mokaba-stadion, die Polokwane-lughawe, asook die Meropa Casino and Entertainment World in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico V
Besigheidsreis
5.0
Skoon en netjies en vriendelike personeel. Lekker rustig en vriendelike ontvangs.
Feb 2025
Wp S
5.0
Fantastiese kuier! Baie lekker gebly, sal vir seker weer!
Jan 2025
Prudence M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed my stay here. Comfortable and relaxed environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elmare K
Saam met lewensmaat
5.0
Die akkommodasie is mooi skoon en netjies en goed geleë. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Nov 2024
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Fantastiese plek. Skoon, netjies en al die werkers is uitstekend en vriendelik.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stay on Plein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0su2tg99Chg5BiEiMjFf8vgzJRnP6ffC1qdHkXtc2PZiY7LEbZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 82 Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.90291 29.46412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang