Stay on Brilliant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
- Vanaf R375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay on Brilliant bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Suiderberg, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van drie gerieflik gemeubileerde eenhede, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos goed toegeruste kombuise, slim-TV's met stroomdienste en toegang tot gratis WiFi.
Buite het gaste volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, lapa en braai-area. Hierdie eiendom word ook nie deur kragonderbrekings geraak nie, en gaste word tydens hul verblyf veilige parkeerplek op die perseel gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
- Gaste dink Stay on Brilliant het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Suiderberg Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang