Stay @ Molteno
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart Straat, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stay @ Molteno bied gerieflike verblyf in 'n knus tuinkothuis met 'n privaat ingang in Molteno.
Die kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot komplimentêre WiFi.
Die leefarea beskik ook oor 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Gaste word voorsien van veilige onderdakparkeerplek. Buite kan gaste in die pragtige tuin ontspan terwyl hulle van die braaigeriewe gebruik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stuart Straat, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart Straat, Molteno, 5500, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang