Stay @ Home Airport Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dann-weg 36, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng
-
Vanaf
R600R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Home Airport Lodge is 'n warm en huislike dubbelverdieping-gastehuis wat deur die familie bestuur word in Aston Manor, Kempton Park, sowat 5 minute se stap vanaf Ballad Mall, en 2 minute se ry vanaf Cappelos of ander restaurante.
Verblyf word gebied in Dubbelkamers, Gesinskamers en Deluxe Dubbelkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube, gratis onbeperkte WiFi-internettoegang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike selfsorgkombuisfasiliteit teen 'n ekstra fooi. Gaste kan in die knus binnehof-area ontspan, of van die braaigeriewe op die perseel gebruik maak.
Oorgenoeg gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Betroubare lughawependeldiens word 'n ekstra fooi aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dann-weg 36, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dann-weg 36, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng