Stay @ Edison
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Edison bied bekostigbare en gerieflike verblyf en is geleë in 'n stil, veilige woonbuurt in die gewilde stranddorpie Strand, aangrensend aan Gordonsbaai en Somerset-Wes.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n ketel in. Oggendkoffie, beskuitjies en WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en 'n gemeenskaplike braai-area.
Die eiendom is naby die hoofstrand en alle geriewe, insluitend restaurante, winkelsentrums, bekende hospitale, besienswaardighede en wêreldbekende wynlandgoedere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Edison het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang