Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 126

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R600 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ 126 bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf in die stil woonbuurt Dan Pienaar, Bloemfontein.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 23 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede beskik oor TV's met 'n internetverbinding vir toegang tot Netflix, 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en plafonwaaiers.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lauren T
5.0
Great. Very good and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lulu D
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie lekker, baie dankie. Dit was beslis die moeite werd en sal definitief weer daar bly. Was netjies, skoon en baie gerieflik.
Feb 2025
Warren H
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and ideal for a sleepover between Cape Town and North West. Location is peaceful and ideal for a sleepover/rest between Cape T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Luke B
5.0
Heerlike verblyf. Ons het ons verblyf geniet. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak.
Des 2024
Valerie C
Gesin met klein kinders
4.6
Aangenaam. Dit was baie aangenaam, die eienaar is ook baie behulpsaam. Enigste ding wat aangewend kan word, is 'n oond of so 'n tipe iets (air fryer)....
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Stay @ 126 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c49e90037594a7450e6b2fb6d69a2ad8d12f8375f9df7dc45281de239894a510bf5389e43959491a160827c4bafe60d77f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 126 Albrecht Street Dan Pienaar 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.086236 26.216594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang