Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Star Dam - Tranquil Cottage

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 28 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Dargle-weg D522, Erfdeel 23, Marabou Estate, Star Dam Estate, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 R2 975 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Star Dam - Tranquil Cottage is 'n afgesonderde selfsorg-houtkothuis in Star Dam Estate, in 'n stil hoekie van die Dargle-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande, naby die ikoniese Inhlosane-heuwels.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die eerste gastebadkamer het slegs 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond. Gaste kan ook al fresco-eet op die dek geniet.

Aktiwiteite sluit vroegoggend staptogte, visvang, of swem in die dam in. Saans word om die vuur spandeer, gesels of bordspeletjies gespeel. Die area bied ook begeleide perdrytoere van Inhlosane Farm, bergfietsroetes en uitstekende kunsvlieghengel-geleenthede in die dam.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Balkon
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deborah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Langs Dargle-weg D522, Erfdeel 23, Marabou Estate, Star Dam Estate, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Star Dam - Tranquil Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Dargle-weg D522, Erfdeel 23, Marabou Estate, Star Dam Estate, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6317064016c6e2f3fadc8e62eef07b29c56ab7e6c041b0a3ed5a67da3a090373193544c020c07e251faedf1d007adf8d1d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 D522, Off the Dargle Road Erf 23, Marabou Estate, Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.59690078669 29.96321722338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang