Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Hills Estate

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Ursula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It was the most relaxing weekend. We really enjoyed our stay. It was our second time visiting and we loved it. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger L
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Fabulous manor house, lovely farm and scenic location. Loved it. Absolutely fabulous manor house. Took our pets, beautiful walks on the farm. Stanford is really a gem of a town. The setting and scenery is spectacular and the locals are extremely friendly. The staff were very efficient, friendly and welcoming. In the words of Arnie, "I'll be back!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Thoroughly enjoyed our holiday, we will be back. Fantastic accommodation, friendly staff, beautiful location, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Almost perfect but feel it's not for couples to get away. Lovely place, almost perfect, but was unaware it was attached to another villa. The family next door were loud and it ruined our tranquil getaway. Also, the cleaning staff arrived at 10. Granted, check-out was at 10, but I really felt awkward and rushed as we needed just 10 more minutes to complete our pack up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Rustig, heerlike en fantasties. Ons verblyf was baie goed. Persoonlik voel ek die spesifieke eenheid het bietjie TLC nodig, bv. verfwerk en houtwerk kort aandag. Dit vang jou oog. Die WiFi het definitief aandag nodig as ek dit vergelyk met ander verblyf waar ons al was. Die TV sin was baie beter nadat dit aan die Vodacom Connect het. Fone was 'n groot probleem, aangesien dit aan Stanford Hills sin was en was baie swak. Dit was dalk 'n goeie tyd gewees om die fone neer te sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henning V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Rustig en ontspanne. Baie mooi en stil plek. Netjies met 'n ontspanne plattelandse atmosfeer. Heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Kuier op die stoep, mooi huis, rustig en landelik. Ja, heerlike plek met fantastiese uitsig vir stoepsit met oggend koffie of laatmiddag sundowner. Die villas is slim ontwerp vir twee stelle om te deel en oor en weer te kuier. Mooi ingerig, netjies en nuut en alles wat nodig is vir 'n selfsorgwegbreek. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die staproetes, plaasdiere, wynproe en restaurant nooi uit om die plaas te ontdek en te geniet, ons het tydens ons kuiertjie ons heeltemal tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kolkol was 'n wenner! Huisie was baie netjies en skoon, sal vir seker die plek kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome! It was absolutely amazing! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanford Hills Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95d3792171a9c962259e6ffa84309db02cbbd45564e7da021d1276d741175506f6c2f0cbabfc94b3d2d01c7b05892b6187d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 53 5 1 5 Stanford Hills Estate Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.426046825669 19.47538274107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang