St Lucia Ocean View Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 147, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
St Lucia Ocean View Lodge is in 'n stil area van St Lucia geleë en die area is bekend vir sy pragtige voetslaanroetes, bootvaarte en safaris. Dis die ideale plek vir diegene wat wil wegbreek van die besige stadslewe.
Daar is 6 eenhede. Eenheid 1 tot 4 bied slaapplek aan 4 gaste en 'n kind onder 13. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens en nog 'n verhewe enkelbed. Die 2 enkelbeddens kan met vooraf reëling in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Eenheid 5 en 6 bied elkeen slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens wat met vooraf reëling in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer, sitkamer en kombuis.
Daar is geriewe soos 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is doendinge soos perdry, visvang, die Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, swem en tennis in die omgewing.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hornbill-straat 147, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Ocean View Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 147, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal