Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Georges Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-weg 173, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St Georges Cottage is in die woonbuurt Observatory in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis wat oor 'n gholfbaan uitkyk. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon, en bied rustigheid in die hartjie van Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die selfstandige, oopplan-kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leef- en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Daar is 'n gedeelde swembad op die perseel wat gaste welkom is om te gebruik.

Die kothuis is gerieflik geleë 4,5 km vanaf Eastgate Winkelsentrum en 2,7 km vanaf King Edward School. Die ligging bied toegang tot groot hoofweë, en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 18,6 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • St Georges-weg 173, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink St Georges Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-weg 173, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI7SJOTgsfUKuQRAplZAYiQ3lC6vtlO5PjaAsxMA9hD3JnD8f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 173 St Georges Road Observatory 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175702778591 28.086131720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang