Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers aan die klein dorpie, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van alle geriewe en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie.

Die lodge was 'n losieshuis en is opgeknap tot akkommodasie wat altesaam tot 20 gaste kan akkommodeer.

Verblyf beskik oor 9 slaapkamers met verskillende uitlegte om voorsiening te maak vir alle groepe. Van die 9 slaapkamers het 6 hul eie en suite-badkamers. Die groter gesinskamers het 'n yskas en sommige het koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan saamkom in die ruim lapa wat tussen 60 en 100 gaste kan akkommodeer, ideaal vir verjaarsdae en ander funksies. Daar is 2 volledig toegeruste kombuise en 4 braai-areas vir gaste om van gebruik te maak.

Kom ontspan en ervaar die rustige atmosfeer van die Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johannes Christiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Lui-lekker kuier. Air gebly. Gasvry en aandagtige gashere. Met die waaier het dit nie so lekker gewerk nie - dit lyk net een stadige spoed. Ongemaklik...
Sien meer
Feb 2025
Ria B
Gesin met klein kinders
5.0
Wil weer daar gaan bly, maar langer. Absoluut een van die mooiste en gemaklikste blyplekke ooit. Dis asof tyd stilstaan. Soveel moeite word in kamers ...
Sien meer
Jan 2025
Lategan C
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Dit was heerlik, so lekker gekuier en geslaap.
Des 2024
Zania V
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir gasvryheid, ons sien julle beslis weer. Wat 'n amazing plek. Ons het dit vreeslik geniet. Alles skoon en netjies.
Sep 2024
Gavin R
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. It was most enjoyable and met all expectations, and Johan was a star. Thanks for making our stay so enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kallie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Merweville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang