Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Soutpoort is naby Loxton op 'n Karooplaas geleë. Dit bied kampeerverblyf, ideaal geskik vir 'n avontuurlustige gesin of groep vriende.

Die verblyf beskik oor 2 aparte kampeerplekke, elk met sy eie ablusiegeriewe met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook 'n buite-opwasbak vir opwas. Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteit by die kampeerplekke is nie, maar warm water is beskikbaar.

Elke staanplek het sy eie unieke uitsig oor die pragtige Karoovlaktes. Hier kan gaste kom voëls bewonder, stap, fietsry of net in die plonspoel afkoel.

Indien vooraf gereël, kan die gashere gaste voorsien van netjies verpakte Karoo-lamsvleis en vuurmaakhout.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Serene and superb. The location was stunning. The pool was a godsend. The bathroom was clean and lovely, and the shaded lean-to was big...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Selette S
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. We stayed over one night, and it was peaceful; the stars were amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lorin B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, private campsite. Beautiful and private campsites. Ablution facilities were spacious, clean and worked well. The splash pool...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte. Stil, rustig. Plek waar jy weer jou asem skep en kry.
Des 2024
Willem B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring in unieke en andersoortige omgewing! Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou! Privaat en goed ingerig. Karoo is baie warm.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soutpoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang