Cottage Holiday Accommodation
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cottage Holiday Accommodation is 'n selfsorg-strandhuis in die rustige klein dorpie Pennington, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Hierdie kothuisstylhuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n klein solderverlenging wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort en 'n aparte badkamer met slegs 'n toilet. Daar is nog 'n area buite die eetkamer met 'n enkelbed en 2 slaapbanke wat in die sitkamer of in een van die groot slaapkamers opgemaak kan word.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamer, 'n gemaklike sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitkamer lei na die omvou-patio en buite-onthaalarea. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n speelarea vir kinders wat 'n oerwoudgimnasium, swaaie en 'n glybaan insluit.
Geleë net 300 m vanaf die hoofstrand en getypoel, kan gaste die dag by die strand deurbring of 'n maaltyd by een van die restaurante wat binne maklike bereik geleë is, geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottage Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang