Sonskyn Hof Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-laan 117, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 260R1 134 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sonskyn Hof Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis wat in Jan Kempdorp skuil en gaste ruim en gerieflike verblyf bied. Die gastehuis is ideaal vir gesinne, vriende, sakereisigers en ontspanningsreisigers wat oornagverblyf soek.
Verblyf bestaan uit 'n Koningkamer met Tuinuitsig, 'n Dubbelkamer met Tuinuitsig, 'n Superior Koningkamer en 'n Gesinskamer wat elk 2 tot 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike eet- en leefarea, waarvan gaste gebruik kan maak. Elke kamer het 'n TV met Showmax en DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n yskas-vrieskas.
Die gastehuis bied gratis WiFi-toegang, 'n geleentheidspasie om te huur vir konferensies, intieme troues of sosiale byeenkomste, asook gratis, veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Van Riebeeck-laan 117, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Jan Kempdorp Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-laan 117, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang