Somethin Special Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabestraat 107, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somethin Special Guest House is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en is in Mokopane, Limpopo geleë. Dit is daarop gemik om gerieflik vir sake- en ontspanningstoeriste te bied. Gastehuis is sentraal geleë met nabyheid aan die dorp, winkelsentrum, wegneemetes, restaurante asook die gimnasium terwyl dit vrede en rustigheid behou.
Gaste het die keuse van selfsorg-eenhede elk met sy unieke atmosfeer. Die luukse lugversorgde eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met óf 'n bad óf stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word katoenlakens en -handdoeke voorsien. Die kamers het 'n mini-kombuisie toegerus met 'n mikrogolf, lugbraaier en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Lessenaar, onbeperkte WiFi-toegang, sowel as 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, is ook beskikbaar. Die huis bied 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, waskamer, tuin, swembad, braaigeriewe en 'n pooltafel. Sonkrag is beskikbaar en is beperk tot ligte, waaiers, Wi-Fi en TV's en om 'n skootrekenaar en selfoon te laai. Veilige parkeerplek is by die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rabestraat 107, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Somethin Special Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabestraat 107, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang