So'lscape Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Watsonia Heights, Brackenridge Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R8 775 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
So'lscape Apartment bied selfsorgverblyf in die hartjie van Plettenbergbaai.
Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die houtdek geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is regdeur hul verblyf beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Robbergstrand 3,9 km ver, en die Robberg-staproete is 8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Watsonia Heights, Brackenridge Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenridge Private Residential Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Watsonia Heights, Brackenridge Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang