Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snyderskloof Karoo Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis gebou van klip wat uit die veld versamel is, en dit skuil op 'n skilderagtige plaas 25 km vanaf Matjiesfontein. Gaste kan 'n ontspanne wegbreek geniet en die helder sterre nagte, manjifieke uitsigte en skilderagtige sonsopkomste en sonsondergange van die Karoo ervaar.

Die selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n gasgeiser. Vir gaste se gerief word linne, handdoeke en warmwaterbottels voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas met 'n vrieskas, kooktoebehore, 'n piekniekmandjie en 'n fles. Die sitkamer het 'n ingeboude kaggel wat dien as 'n braai-area en lei na 'n houtdek. 'n Lapa en swembad met manjifieke Karoo-uitsigte is buite die eenheid geleë.

Hierdie eenheid het geen elektrisiteit nie en word deur gastoestelle bestuur. Olielampe en kerse word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Snyderskloof Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVStqzZgWIVJnuNF12sQz4Y11RFwbXt4rqG64de3INfgTj9592P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.078554292984 20.42120218277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang