Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Orpen Gate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige akkommodasie naby die Orpen Gate-ingang na die Krugerwildtuin, wat dit 'n ideale basis maak vir daguitstappies na Kruger of 'n oornagplek voordat jy die park binnegaan. Die verblyf maak voorsiening vir beide die sakereisiger en die vakansiereisiger.

Verblyf word aangebied in tweepersoonskamers, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n buitestoep met 'n tafel en stoele in 'n tuinomgewing.

Gratis WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar. Die eenhede word daagliks gediens. Braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en alkohol bied, of jy kan op die buitestoep met sitplek ontspan en 'n koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24-uur-sekuriteit gekoppel aan gewapende reaksie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nina D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was skoon, netjies. Kos was baie lekker. Baie lekker gebly. Rustig.
Feb 2025
Marinda H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese netjiese, skoon akkommodasie. Wat 'n juweel! Super skoon, netjies en super gasvrye en vriendelike diens van almal, baie dankie. Hoogs aan ...
Sien meer
Feb 2025
Gerry J
Saam met vriende
5.0
Great place and very comfortable. It was a great stopover and the staff was very helpful. It was also very convenient for our game driv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Leandri D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker kuier naby die wildtuin. Baie lekker gebly. Mnr Vermeulen is vriendelik en het soveel moeite gedoen sodat ons kon tuis voel. Van al die sleepov...
Sien meer
Jan 2025
Zwivhuya M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. They welcomed us so beautifully, the staff is very friendly. The room is super neat and the service was out of this world. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 295

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Orpen Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b84fba9663df35f6173cb1b302102aa90dbc629a97e3dc060813a211976e344da8cdb8fccbca691744c83de4946c8c531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang