Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Lanseria

Gastehuis
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke, sowel as seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar en 'n yskassie. Elke eenheid het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe.
- Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke, sowel as seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar en 'n yskassie. Elke eenheid het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe.
- Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee kinders kan op 2 uittrek-enkelbeddens akkommodeer word. Alle linne en handdoeke, sowel as seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar en 'n yskassie, Elke eenheid het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe.
- Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa29c6542cbcc053c0755de798c21e7105d9e00fb49b667bd796dace606f70055643def463e91ec1e667a3fb4625b4efe6f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 1 Ashenti Road Lanseria 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.932517081494 27.921747120029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang