Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep @ Solomon 8 bevat 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis apart van die hoofhuis. Eenheid B is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis.

Sleep @ Solomon 8 A is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Dié eenheid het ook lugversorging, 'n privaat patio en braaigeriewe.

Sleep@Solomon 8 B is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n addisionele volwassene of 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Dié eenheid het 'n sentrale waterverkoeler, 'n privaat patio en braaigeriewe.

Elke eenheid bied gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel wat gaste kan gebruik om af te koel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir die gaste. 'n Elektriese kombers is beskikbaar vir die kouer wintermaande en 'n bababedjie vir 'n kind onder die ouderdom van 2 kan op versoek voorsien word.

Die ligging van hierdie verblyf is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronwyn L
Saam met lewensmaat
5.0
The perfect location and the friendliest host by far. The room was clean and cosy. Everything we needed for our overnight stay was prov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Pieter A
5.0
Dit is sentraal geleë. Diens is vriendelik. Ons sal weer daarvan gebruikmaak. Baie dankie vir 'n lieflike, skoon en netjiese verblyf. Ons is so vriend...
Sien meer
Feb 2025
Martha L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf gehad. Ons het goed gebly, maar 'n waaier sal help gedurende die nag aangesien die lugreëling nie heelnag gebruik kan word nie en di...
Sien meer
Jan 2025
Louise C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker oornag verblyf. Baie lekker oornag verblyf. Baie netjies en smaakvol met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en swembad was heerlik v...
Sien meer
Jan 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
4.0
Baie lekker. Ek sal weer hier wil kuier.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74baf1bcebd0dc88704729bf1c740ea1d1f681538017cfac5dae0f243f5c581152e2cd137c4f38c93e33d4a688ba51582b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang