Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skylight Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R720 R648 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Skylight Guest House is 'n gastehuis in familiebesit wat gerieflike en kwaliteit oornagverblyf in Harrismith bied. Die gastehuis spog met 'n restaurant en skemerkelkiekroeg op die perseel waar gaste heerlike maaltye en verversings kan geniet.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 6 eenhede, waarvan 2 4 mense kan akkommodeer. Al die eenhede spog met uitsigte oor die berge en is ingerig met gemaklike beddens. Eenheid 1 het 'n lugversorger en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die oorblywende eenhede het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Verder het elke eenheid 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Gedurende die warmer maande kan gaste in die swembad afkoel of buitelug-eet langs die swembad geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 183

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Skylight Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f8f24cb82b7e350d43e6025fc4171c685e21843fde976e1805c995860a3c9b714fe90b0ead6f6d0b7e2278cca25ff5f540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 62 Greyling Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.268780318802 29.132185133591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang