Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siyaya Bush Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng-wildreservaat geleë. Die lodge bied 'n ware Afrika-ervaring sowel as die Groot 5, en is 113 km vanaf Johannesburg geleë.

Gerieflike gesinsverblyf word aangebied in 7 volledig toegeruste selfsorg-chalets met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke chalet het sy eie privaat boma-area met braaigeriewe. The Homestead Villa het 4 slaapkamers en 4 badkamers, asook 'n buitelugvermaakarea en 'n privaat swembad.

Die lodge bied 'n swembad, 'n speelgrond, 'n TV-sitkamer met lugversorging met 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n gemeenskaplike kombuis, en 'n konferensiekamer, asook parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrea A
Saam met vriende
5.0
Our guests were very impressed with the experience. We will be back! Staff were friendly, helpful and efficient - they responded immedi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Julie H
Gesin met tieners
5.0
We are Siyaya Lodger No#1 fans now! We loved it. Amazing experience and wonderful accommodation and hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jw V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing bush escape. Excellent weekend in the bush with great hospitality. The team at Siyaya was just phenomenal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cathy H
Saam met lewensmaat
5.0
Siyaya is tops! WOW! Vriendelik en hulpvaardig deur Ryan ontvang. Die chalet het alles wat vir 'n naweek wegbreek benodig word en is skoon en netjies....
Sien meer
Nov 2024
Rob C
Saam met lewensmaat
4.8
Great place, great people. Very comfortable, serviced daily, friendly staff and the host was brilliant. Traffic noise was occasionally ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Siyaya Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e6b0e53d8a04f8703360c0809e0aea76842ad08da40529a86292778c8d865b3d442ce3c4546f79236c58dcf6091b73a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335514091235 28.382948046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang