Sixty-Five Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sixty-Five Guest Suite is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat gerieflik geleë is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit 'n ideale keuse maak vir sakereise, oornagverblyf of rustige vakansies. Die sentrale ligging verseker maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, restaurante en skilderagtige strande.
Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n moderne oopplan-ontwerp met 'n gekombineerde sitkamer en kombuisarea. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n oopplan-en suite-stort en -toilet. Daar is ook 'n ruim instapkas met baie kasspasie.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe.
Gaste kry gratis WiFi en onderdakparkeerplek op die perseel. ’n Omskakelaar en sonkrag-aangedrewe stelsel is in plek om enige kragonderbrekings te bekamp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Sixty-Five Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang