Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sinkhuis Large 1-Bedroom Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 430 R1 701 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bloukrans skuil in die suidelike deel van die Moordenaarskaroo, 30 km noord van Laingsburg. Hierdie grootliks onaangeraakte landskap spog met asemrowende, enigmatiese natuurskoon, 'n ryk diversiteit van lewe en 'n meesleurende gevoel van verlatenheid.

Sinkhuis @ Bloukrans Klein-bewarea is op 'n plaas van 1 000 hektaar geleë en bied verblyf in hierdie unieke Karoo-huis. Die huis is pragtig gerestoureer en het 'n onpretensieuse styl en karakter behou, wat die ware essensie van sy omgewing perfek vasvang. Dit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n sitarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n knus houtvuurkaggel.

Buite op die stoep kan gaste 'n heerlike oggendkoffie of 'n glas wyn teen sononder geniet, terwyl die vuur by die braai knetter.

Gaste kan in die betonplaasdam afkoel of 'n staptog op die roetes op die plaas geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf R2 430
R 2 430 R 1 701
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 430
R 2 430 R 1 701
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73987fdb8d0d009b07c22db535f97797d6afcaecd98db35f83c47e3816fe41f45a42435b298bc166ecbd9ce23cf44beeadb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 430 nouVanaf R1 701 per nag (plek vir 2) N1 Bloukrans Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060891009927 20.882325785764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang