Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Ronel W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike akkommodasie vir die troue en alles was loopafstand. Dit was baie lekker en rustig. Gerieflike, skoon en privaat blyplek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joleen
Silver Mist Guest House
Hello Ronel, Ons is verjeug om te hoor dat julle jul verblyf by ons so geniet het en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Joleen

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kamer kort 'n kroeg yskas om iets koud te hou. Die verblyf was aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was net een van daardie plekke waar jy onmiddellik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Relaxing. Fantastic! Will recommend to anyone. Food from the hotel restaurant is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol P
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Pragtige, klam omgewing, hier kan jy siels vrede ervaar. Interesante omgewing, baie aangename ontvangs gehad. Ons sou graag net wou bad of stort, die oggend was die krag af. En die generator was nie aangesit nie. Boorgat werk nie sonder krag nie. Daar was ook geen ekstra battery ligte of kerse om in die donker oor die weg te kom nie. As dit nie was vir loadshedding nie, sou ons dit werklik meer geniet het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jerry W
1 nag Besigheidsreis
0.0
Feb 2025

Baie tevrede. Heerlike verblyf en vriendelike personeel.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kos uitstekend, kamers pragtig en skoon, ons sal beslis weer daar gebly! Heerlik gebly, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, kos was uit die boonste rakke, kamers pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joleen
Silver Mist Guest House
Hello Rene, Dit maak ons baie gelukkig om sulke positiewe terugvoer te kry. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Joleen

Sanet R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker gesellig. Diens was flink en gesellig. Matrasse bietjie deur geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus Cicero R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

None. Nobody has the time to write an essay for you - seriously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die ligging, akkommodasie en etes was van hoogstaande gehalte. Ek het lekker gebly, die akkommodasie, ligging en etes was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang