Silva
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R670 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silva is in West Acres, Mbombela (Nelspruit), geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin van 2 kinders en 2 volwassenes. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) op 'n slag akkommodeer. Neem asseblief kennis dat dit nie geskik is vir 4 volwassenes nie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die oopplan-kombuis - leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV met Netflix-, Amazon Prime-, Disney plus- en Showmax-intekeninge. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Silva het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga