Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrydale Plaas, Reitz-straat R26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R1 794 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Siesta Guest House is geleë op Merrydale, 'n mielieplaas 12 km vanaf Frankfort in die Vrystaat. By Siesta Guest House is gaste verseker van gehalteverblyf met aandag aan detail. Geniet 'n naweek weg met 'n rustige plaasatmosfeer, luukse verblyf, pragtige welige tuine en heerlike kos.

Dié grasdak-gastehuis bied 6 privaat dubbelkamers in 3 eenhede wat na 'n helder swembadarea vloei. Alle verblyfgeriewe word daagliks gediens en die geriewe sluit haardroërs, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, elektriese komberse, verwarmers en waaiers in.

Aandete is beskikbaar indien vooraf gereël. Siesta Guest House het 'n groot grasdakbraai-lapa, 'n konferensielokaal vir tot 150 afgevaardigdes, afhangend van sitplekreëlings, en 'n pragtige grasdak-venue vir tot 300 gaste.

Doendinge wat op die plaas geniet kan word, sluit in kunsvlieghengel, baarssafari's, leeu-teelprojek, voëlkyk, voetslaanroetes en gholfspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonja L
Gesin met tieners
5.0
Ons kom graag weer terug na hierdie stukkie paradys in die Vrystaat! Die gastehuis is definitief aan te beveel. Daar is addisionele voorsiening gemaak...
Sien meer
Mrt 2025
Enrique C
Besigheidsreis
5.0
Pragtig, gemaklik en sielsrustig. Tannie Surina en haar span maak mens behoorlik welkom voel met hulle egte Plattelandse gasvryheid.
Nov 2024
Lourens N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and relaxing. Clean and beautiful. Surina was very helpful and kept us up to date during the stay. Beautiful, clean chalet. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Zanelle O
Saam met lewensmaat
4.8
Amazing place. We loved our stay at Siesta!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Brandt R
5.0
Uitstekend, skoon en netjies. Was 'n aangename verrassing om die leeus te kon sien, en net 'n kliogooi van my kamer af.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Merrydale Plaas, Reitz-straat R26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Gaste dink Siesta Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 794
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 794
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrydale Plaas, Reitz-straat R26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjJmZTM1LTYyNjQtNDRjNC1hODIyLWU3MWQyZTI0MDJmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Merrydale R 26 Reitz Road 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.359594 28.490797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang