Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shiraz 12

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shiraz 12 is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Stellenbosch, 'n dorp omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate Jonkershoek en Simonsberg.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is geskik vir 4 gaste en die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, stoele en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié kothuis maak oop na 'n patio met 'n vrystaande braai en sitplek. Die patio-area lei na die oulike privaat tuin. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Stellenbosch op hande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Berinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shiraz 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904361b382a48509cedcf89f34f200feecb12a446383daf7622b0f4210fee307ae65e0cceb6425d492c7d402ff5606903931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 Klein Welgevonden Drive Shiraz 12 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.903629820023 18.858587443828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011