Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiloh

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shiloh beteken 'plek van vrede' en hierdie kontemporêre selfsorgkothuis, ontwerp deur 'n bekende funksionele kunstenaar, bied 360-grade berguitsigte. Die kothuis is in die dorpie Rosendal geleë met 'n uitsig oor die pragtige Witteberge.

Shiloh kan tot 4 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n ysterbad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ekstra aparte gastetoilet. Die tweede slaapkamer is 'n boonste mezzanine-solderkamer wat 'n koningingrootte-bed bevat en 'n lieflike uitsig het. Elektriese komberse word vir die beddens voorsien.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea is ruim met dubbelvolume-plafonne. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en oond, en 'n opwaskamer met 'n mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel. Ongerepte uitsigte kan deur elke groot venster en deur geniet word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis maak oop na 'n lieflike onderdakdek met buitesitplek, buite-eetmeubels en 'n braai. 2 sonstoele kan in die sonnige tuin gebruik word. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n toegemaakte hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 180

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Shiloh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f245b391974294d6e59843efd94dec2776f1b3d50d1f69edd2fd39db2c58c25e04ca37e46ff2af0d69fa59ae788f54eb816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 128 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500220429704 27.927434271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang