Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Magriet P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ons 4 sussies se saamkuier sal altyd in ons harte bewaar bly. Shelley het ons so gasvry ontvang. Sal haar altyd onthou daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie dankie vir 'n lekker naweek! Dit was baie privaat en stil in die omgewing. Ons het lekker gebly! Die verblyf was skoon en netjies. Maklik bereikbaar en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Top klas verblyf. Altyd rustig, skoon en netjies en hulle ontvang mens met vriendelikheid! Al 3de keer wat ons hier gebly het. My kinders vra elke keer of ons daar bly, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Uistekende verblyf, met liefde en besorgdheid vir gaste. Baie netjies. Shelly is 'n uitstekende gasvrou, besorgd oor haar gaste en hulle gemak, altyd bereid om haar gaste te help en reply vinnig op boodskappe. Regtig 'n fantastiese plekkie om oor te bly, waarde vir geld, netjies en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junaid S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect, quite peaceful. Welcoming. Excellent accommodation. Warm welcome and cosy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money. Friendly and clean. Only a bath with no shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Die kamers was hemels en ek beveel Shelley's Guesthouse aan almal. Shelly, die eienares, was baie vriendelik, gasvry en baie besorgsaam en het uit haar pad gegaan om die verblyf so aangenaam te maak as moontlik. Die kamers was goed toegerus, baie netjies en die bed was hemels om op te slaap. Die woning is in 'n pragtige, rustige, veilige buurt met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Comfortable overnight stay for 1 night. We arrived, greeted by the hosts, and the place was clean. Warm blankets and a perfect overnight stay with comfortable beds and clean linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rustig, veilig, behulpsaam. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
0.0
Jan 2025

Shelly's Gastehuis se ontvangs was vriendelik en alles was gerieflik en skoon. Ons het lekker gebly by Shelly's Gastehuis. Ons sal beslis weer daar oorslaap as ons in daardie rigting reis.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang