Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shawu Lodge and Conference

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbelaan 2DF, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shawu Lodge and Conference is 'n bekende gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is in die middel van Bloemfontein geleë en is naby die Universitas Hospitaal sowel as Mimosa Mall.

Verblyf word gebied in 17 luukse kamers, elk met sy eie en suite-geriewe. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water en gratis WiFi. Daar is ook 'n yskassie en 'n klein elektroniese kluis vir waardevolle items in sekere kamers.

Die lodge het beide 'n binne- en 'n buite-eetarea. Daar is 'n sprankelende swembad wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien. Die eiendom is ten volle omhein en het 24-uur CCtv-toesig.

Shawu Lodge and Conference het konferensiegeriewe vir tot 40 afgevaardigdes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lilian N
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig rus in vreemde dorp. Dit was wat ons nodig gehad het. Die koffie wat altyd beskikbaar was, was lekker. Aanbeveel om 'n ontbytopsie ook te hê. W...
Sien meer
Mrt 2025
Kelebogile M
4.8
Simply put, I enjoyed my stay. I loved my room, especially the comfy bed and my bathtub. They must just remember to include coffee in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Greg U
Saam met vriende
4.8
I will consider staying at Shawu Lodge and Conference again. Staff were friendly and accommodating. Accommodation was good and fairly p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Barry J
Saam met lewensmaat
4.6
Baie goeie verblyf en veilig. Dit was baie lekker verblyf, skoon en netjies gewees. Ligging is ook naby aan alles en baie sentraal.
Mrt 2024
Mzimasi L
Gesin met klein kinders
4.4
Excellent. We had a great stay at Shawu Lodge. Big ups to the friendly service staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Malherbelaan 2DF, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink Shawu Lodge and Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbelaan 2DF, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAM98Vqx68NMTfEMw7tuqveazs90Q3j8baxopfiTkb6TQ9avtiF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2DF Malherbe Avenue Universitas 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11848 26.18146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang