Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri La Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shangri La Resort bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Noordwes. Die eiendom is ongeveer 22,2 km vanaf die R501 geleë.

Verblyf is beskikbaar in verskeie eenheid-opsies om in gaste se behoeftes te voorsien, insluitend eenhede wat geskik is vir 'n gesin met kinders. Die kamers is ingerig met gehaltebeddens en elkeen het 'n privaat badkamer met stortgeriewe. Elke eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en sommige eenhede het 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie.

Gaste het toegang tot die talle geriewe op die perseel, soos 'n gemeenskaplike volledige kombuis en leefarea wat oor die rivier uitkyk, 'n buitelugbioskoop vir die kinders met 'n groot speelarea, 'n borrelbad swembad, 'n groot boma met 'n pizza-oond, en 2 watertrapbote en roeibote wat teen 'n ekstra fooi teen 'n ekstra fooi te huur is.

Die venue kan bespreek word vir verjaarsdae, troues en einde-van-jaar funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
  • Gaste dink Shangri La Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106cb23458eaaf82dd9c2e2c0db77be9203eb8ab474cf8465da2e41623fc3ae985c1cd78875fa308b4f14075367fab0c6b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22.2 km from the R501 Corneliasville farm Plot 9 9520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.9274914523 26.930873483025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang