Shalom Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shalom Self-Catering is in Lüderitz, 'n kusdorpie in die suidweste van Namibië, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin, paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.
Shalom beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 5 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en is toegerus vir selfsorg.
Albei eenhede beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV en die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en mikrogolf.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Soraya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
- Gaste dink Shalom Self-Catering het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang