Shaftsbury
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Tramway Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shaftsbury is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Seepunt wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste bied. Gerieflik geleë naby winkels, restaurante, die strand en stadsgeriewe, dit is 'n uitstekende keuse vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Gaste het toegang tot Wi-Fi tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Tramway Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Tramway Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang