Sethora Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R1 099 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Verblyf by Sethora Lodge bestaan uit verskeie lugversorgde chalets, kamers en executive-suites. Hierdie eenhede is ingerig met óf enkel- óf dubbelbeddens. Sommige chalets het 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Elke chalet het 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi.
Die lodge spog ook met 'n pragtige swembad, 'n Lapa en braai-area waar gaste uitsigte kan geniet oor die wild wat aan die buitewyke van die eiendom rondloop. Vir gaste wat op soek is na 'n eet-ervaring, bied die restaurant 'n heerlike verskeidenheid geregte vir verskillende smake teen 'n ekstra koste.
Sethora Lodge is in Alldays, Limpopo, Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 846 MS, R521, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang