Sesambos Gastehuis
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sesambos Gastehuis is 'n rustige selfsorg-toevlugsoord in die hartjie van die Bosveld en bied 'n rustige ontvlugting vir paartjies, gesinne en sakereisigers wat die Tshipise-area besoek. Of jy nou deurreis op pad na die Krugerwildtuin of op soek is na 'n rustige wegbreek, gaste kan moderne gerief omring deur die natuur geniet.
Die gastehuis beskik oor 2 ruim eenhede, Nguni en Zebra. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, leefarea en kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bababed kan op versoek voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte en panne. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 3. Boonop is 2 sitkamerstoele, 'n slim-TV, 'n klerekas, lugversorging, WiFi en 'n toegewyde werkspasie ook beskikbaar.
Elke eenheid maak oop op 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Gaste kan wild soos koedoes, rooibokke, njalas, duikers en vlakvarke vanaf hul voorstoep gewaar. Hier kan gaste by 'n knetterende vuur ontspan en 'n Bosveld-toevlugsoord geniet.
Ligging
- Plaas Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang