Serenity Dolphins Bay
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Serenity Dolphins Bay is op die derde verdieping langs die sonnige kus van Jeffreysbaai geleë en kyk uit oor die strand en strandmeer, stapafstand van die strand af en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Dié eiendom bied 'n goed gemeubileerde en gerieflike binneruim, met 'n swembad en braai-area, asook gratis privaat veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angelique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Serenity Dolphins Bay het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang