Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottage

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis wat op die gasheer se perseel in die historiese dorpie Bethulie geleë is. Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Daar is 2 kothuise beskikbaar. Albei kothuise het privaat ingange en bied elk slaapplek vir 4 gaste. Selah Guest Cottage se hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Just Erchomai-Just Come is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Albei kombuisies is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.

Die eiendom is naby die Bethuliedam geleë, waar mens kan visvang of kajak ry, of roei-ski. Gariepdam is ook binne 60 km van die eiendom af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Werner W
Gesin met tieners
5.0
Old world charm. The guest house is in a very quiet area of Bethulie. I loved the old world charm of the guest house. The owner's dog i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Robert S
Gesin met tieners
5.0
Clean and well appointed rooms. A lovely clean and well appointed room with fluffy towels and friendly Jaco and Jacqueleine meeting us....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Julian R
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Friendly, clean, will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Paul S
5.0
Comfortable, clean, well-situated. Comfortable and clean, with everything we needed. A warm and friendly welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elizabeth G
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en cozy. Baie. Die eienaars is wonderlike mense en die atmosfeer is rustig en verfrissend.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Selah Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ed110a862ec41986b689eae854cbf190c694b9a58310d09cb1d6e50aaf04c3ff1618b30770a765bc860b58399156471191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang