Selah
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Selah is 'n selfsorggastehuis in Joostenbergvlakte en bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 10 gaste in 2 vrystaande kothuise, net buite Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in die Nuakh-kothuis en die Pidyon-kothuis. Die Nuakh-kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en een kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed, terwyl die Pidyon-kothuis 5 volwassenes en een kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed akkommodeer. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, vars linne en handdoeke, knus leefareas, volledig toegeruste kombuise en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan ook toegang tot 'n organiese groentetuin geniet, en verskeie diere, insluitend skape, hoenders, honde en katte, kan op die perseel gevind word.
Joostenbergvlakte is sentraal geleë langs die N1-hoofweg, met Paarl ongeveer 28 km na die noorde en Kaapstad 30 km na die suide. Die lughawe is 19 km ver, en die naaste hospitaal, Cape Gate, is net 3,4 km van die eiendom af. Die gastehuis is gerieflik naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Selah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Joostenbergvlakte Noordelike Voorstede Kraaifontein Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang