Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seetoe dot com

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 1, Strandfontein, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seetoe dot com is 'n lieflike see-uitsig-kothuis in die pragtige weskusdorpie Strandfontein, 400 km noordwes van Kaapstad.

Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers wat ingerig is met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, almal toegerus met linne. Die ruim badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Die sitkamer het skuifdeure wat lei na die patio met pragtige see-uitsigte.

'n Buitebraai en buitestortgeriewe is ook beskikbaar.

Die verblyf is net 10 minute vanaf die mond van die Olifantsrivier, wat 'n ideale plek is vir kajak, swem en baljaar. Vir voëlliefhebbers is daar verskeie skaars spesies om langs die kus te sien. Visvang en kreefduik is gunsteling tydverdrywe in hierdie area. Die nabygeleë Doringbaai spog met 'n verskeidenheid restaurante en 'n unieke wynkelder by die hawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Arniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Suidstraat 1, Strandfontein, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seetoe dot com het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 1, Strandfontein, Weskus, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c7ca546b3f92c9fd4b1a667523a09a8c3cf5e4e94143f2572e1a0d17ede3e9d9ee64627ff172cabae5b81c29fafe59e23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 1 Suidstraat Strandfontein, West Coast 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754311346014 18.229609021165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang