Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 3, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seester is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Laaiplek.

Die woonstel het 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs. 'n Slaapbank is ook in die sitkamer beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die onderdakparkeerarea, en parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eenheid nie gediens word nie, en op versoek gedoen kan word.

Seester is stapafstand van die see en verskeie besighede af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Drieka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stephan-straat 3, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seester het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 298
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 298
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 3, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94975f2ee3bf43813a22735a40e751d8a619dc4b5758db87c5742a7edc5da101710cb94966c79ff53a1150b1654fb039eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Stephan Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77163317663 18.154248316568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang