Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seeperdjie is 'n lieflike, selfsorg-strandhuis, met asemrowende uitsigte oor Bekbaai, sowat 80 m van die strand in Paternoster af geleë. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat besig en raserig kan wees tydens vakansies.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n onderdakstoep. Die eerste slaapkamer, wat op die boonste verdieping geleë is, beskik oor 'n dubbelbed en gedeelde badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer op die boonste vloer. Die derde slaapkamer, op die onderste verdieping, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat ook met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en elektriese oond, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser in. Die gemaklike leefarea bied 'n TV met die volledige DStv-ruiker, gratis WiFi en 'n kaggel.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe asook parkeerplek van die straat af. Asemrowende uitsigte is ook vanaf die patio beskikbaar. Ons spyt troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1853

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85b51a79f586b410b2736c1e2ef15366fc20d169993252d8dc10846162106774c973b0b24aeebc28ae73497026a2abe11b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 3 Koenibos Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8110556 17.8845056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang