Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzilaan 56, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seehuis is 'n pragtige grondvloer-eenheid wat in die Khamangabay-landgoed in die dorpie Chintsa-Oos, aan die Wildekus van die Oos-Kaap, geleë is. Chintsa spog met ongerepte wit sandstrande, gerugsteun deur beboste duine, strandmere en riviere.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het skuifdeure wat na buite lei.

Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die sitkamer maak deur skuifdeure oop na 'n patio met manjifieke uitsigte oor die see en 'n braai.

Die eiendom is net 70 m vanaf die strandfront. Die landgoed het sy eie privaat paadjie wat direkte toegang tot die strand bied.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Inkwenkwezi Privaat Wildreservaat en die Olivewood Gholflandgoed in, wat net 3 km ver is. Daar is ook verskeie restaurante naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mthunzilaan 56, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzilaan 56, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3809005d88d2bf3fd725ed016e38808b701da2357dbc2c0b3dc0c6d21f2c427afb336f65f2d630812682feb4f379825665fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 56 Mthunzi Avenue Khamangabay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.850602938342 28.115964097755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang