Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeduiker

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seeduiker bied netjiese selfsorgwoonstelle met alles wat gaste nodig het vir 'n naweekwegbreek. Geleë in die gewilde Langebaan Buiteklub aan die Weskus, is die woonstel op die eienaar se eiendom geleë. Verblyf bestaan uit twee selfsorg-eenhede.

Seeduiker 1 bied verblyf vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n solderstyl-slaapkamer is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die solder-styl slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Seeduiker 2 bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en is 'n oopplan-eenheid wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed, die badkamer is toegerus met 'n stort.

Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n maklike uur se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anneke K
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleased and impressed. Hosts were very friendly and welcoming. Great service and accommodation. Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Alison V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n perfekte wegbreek en ek het dit baie geniet. Ek het 'n hartlike ontvangs deur die gasheer gekry en onmiddellik tuis gevoel. Eenheid is goed...
Sien meer
Jan 2025
Willemien M
5.0
Rustig, veilig, alles wat mens nodig het. Heerlike verblyf in 'n pragtige dorp.
Jan 2025
Siobhan Myburgh M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Perfect, but the shower is faulty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Het niks meer om te sê nie. Fantasties.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeduiker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280b9e7b5804dacbb0d9d0927b70401b4b54b2742252285cb4728fe32d0581fb7c81b10c1fa60cdfd66d8a56d1820ce55ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 38 Seeduiker Road Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089685156094 18.043740391731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang