Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Skulp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

See-Skulp is 'n ruim selfsorghuis vir 2 tot 6 mense met 'n see-uitsig in Reebok.

Die ruim huis het 4 slaapkamers, een met sy eie badkamer. Die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed vir kinders. Een badhanddoek per gas word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring. Een van die kamers het 'n bababed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om na DStv te kyk. Die huis is volledig toegerus vir tot 6 gaste, maar 'n ekstra fooi kan gehef word vir ekstra gaste.

Die leefarea maak oop op 'n agterplaas met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai-area.

Besoekers aan Tergniet kan op die strand gaan stap, visvang of in die getypoel swem, Klein Brak-strand en strandmeer besoek, of 'n kort entjie ry en Mosselbaai verken. Die gewilde De Vette Mossel- en Seeplaas-restaurante is net om die draai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Skulp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35f8d83502d8f4045579f1cd0c8bce7395f82b7bbbe5b7fc5d9f842032ce951b999891a2500e2763f3a5b63764a18edde48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 11 Skulp Avenue Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067894097208 22.184068506765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang