Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Rus

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See Rus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Westbrook KZN, 'n stil dorpie op 'n heuweltop met welige omgewing en skouspelagtige uitsigte oor die see.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle kamers het plafonwaaiers en 'n verwarmer of ekstra komberse in die winter kan voorsien word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Wi-Fi is beskikbaar. 'n Selfbediening-aanvangsontbyt wat bestaan uit tee, koffie, melk, ontbytbeskuitjies word vir die eerste oggend voorsien.

Daar is 'n patio met 'n see-uitsig en 'n lapa met braaigeriewe. Die woonstel het sy eie ingang en daar is 2 oop parkeerplekke. Die eiendom het 24-uur gewapende reaksie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zona D
5.0
Ons het baie lekker gebly en was baie geleë naby die hospitaal waar my moeder was. Lynne was baie vriendelik, en het ons met ope arms ontvang en vir o...
Sien meer
Nov 2024
Marius C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig, gerieflik en skoon! Heerlike stoep en braaiarea! Heerlike verblyf naby lughawe.
Nov 2024
Lisle B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweel! Ons sal enige tyd weer daar bly! Lynne is 'n pragtige persoon en sy het 'n pragtige plek. Baie dankie, dit was wonderlik lekker, skoon, per...
Sien meer
Okt 2024
Simonne M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay! Was worth every cent! We only spent one night at See Rus as it was a stopover. We loved it for its amazing view of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Erich P
Saam met lewensmaat
5.0
'n 5-ster verblyf in elke opsig! Pragtige selfsorgwoonstel met stoep en as bonus seeuitsig! Uiters vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou! Lapa met...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang